BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Lid by UJ word wederegtelik deur studenteraad geteister
Solidariteit eis optrede Die vakbond Solidariteit het hom vandag sterk uitgespreek teen die verteenwoordigende studenteraad (SR) by die Universiteit van Johannesburg (UJ) wat ʼn dosent valslik daarvan beskuldig dat sy ʼn student se werk geplagieer het. Dit volg nadat die betrokke dosent die einste student by die universiteit verkla het  ... Lees meer
Molefe sleep voete met terugbetaling
Die vakbond Solidariteit het vandag aangekondig dat hy in die proses is om stappe van afdwinging teen Brian Molefe in te stel. Die voormalige hoof van Eskom het nie gehoor gegee aan die eise wat vroeër vandeesweek deur die vakbond aan hom gestel is nie. In ʼn skrywe aan Molefe  ... Lees meer
Denel-dossier: Solidariteit onthul Denel-wanbesteding
Die vakbond Solidariteit het vandag in ʼn verslag getiteld die Denel-dossier, onthul dat die topbestuur van Denel verlede jaar tot 60%-verhogings ontvang het. Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, is hierdie verhogings toegeken in dieselfde tyd as wat Denel nie die nodige fondse gehad het om die volle salarisse van  ... Lees meer
1 2 3 747

Registreer / Register

Maak toe / Close