Persone wat reeds vir drie maande lede van Solidariteit is, se kinders kry 20% afslag op hul studies by Akademia. As jou ouers in September aansluit sal jy vir hierdie afslag kwalifiseer. Stuur hierdie e-pos aan jou ouers, om hulle te help om vandag nog by Solidariteit aan te sluit.