adv_header IMG_1250

AAN DE VLIET-GESINSVAKANSIEOORD is 8 km vanaf Hazyview en slegs 15 km vanaf die KRUGERWILDTUIN.Die oord is in die hart van die skilderagtige Panorama-roete in Mpumalanga geleë. Daar is talle bekende toeriste-aantreklikhede binne 60 km vanaf Aan de Vliet, wat aan besoekers die geleentheid bied om hierdie wonders te besoek en betyds “tuis” te wees om te ontspan en die dag met ‘n tradisionele braai by hul akkommodasie-eenheid af te sluit.

Die oord beskik oor ‘n swembad, vlugbalbaan en speelterrein vir kinders. Aan de Vliet se sekuriteit is onlangs opgeknap en die oord word deur ‘n sekuriteitsfirma gemonitor om gemoedsrus te verseker.

Lede kry 20% afslag

Kontak Aan de Vliet

+27 87 802 1500 | info@aandevliet.co.za | www.afr.aandevliet.co.za

*Paasnaweek en Desember uitgesluit.

Induna Adventures

Terwyl julle by Aan de Vliet tuisgaan, bespreek ook pretgevulde dag by

Induna Adventures teen 20% afslag vir Solidariteit-lede.

Induna Adventures is 3km vanaf Aan de Vliet-vakansieoord geleë en

bied verskeidenheid avontuuraktiwiteite aan, byvoorbeeld vlotvaarte

op die rivier, perdry en verfbal. Daar is aktiwiteite vir die hele gesin.

Kontak Induna:

013 492 0071 / 082 463 233 / info@indunaadventures.com

Registreer / Register

Maak toe / Close