BEL ONS: 012 644 4300

header1 header2

SLUIT AAN

Kry hulp:

Media en terugvoer:

Afleggingskrisis – Solidariteit Wêreld

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is besig met aanvanklike navorsing oor die omvang van afleggings en ander vorme van personeelverminderings in die huidige sake-omgewing in Suid-Afrika. Ons benodig ons lede se hulp hiermee. Is u bewus van afleggings of ander personeelverminderingsinisiatiewe by u werkplek, of by die werkplekke van vriende of  ... Lees meer
Die vakbond Solidariteit het vandag sy twyfel daaroor uitgespreek of die Kamer van Mynwese nog ʼn relevante rolspeler in die steenkoolbedryf is. Dit volg nadat die kamer en werkgewers in die bedryf sedert die aanvang van vanjaar se onderhandelinge byna oor geen enkele van vanjaar se onderhandelingspunte ooreenstemming kon bereik  ... Lees meer
Die vakbond Solidariteit het vandeesweek gesê dat die Scaw-metaalgroep tot soveel as 1 000 werknemers by verskeie van sy aanlegte en afdelings wil aflê. Die maatskappy het die aankondiging vandeesweek in ’n artikel 189-kennisgewing aan vakbonde bekend gemaak.   Volgens Marius Croucamp, hoof van die Metaal- en Ingenieursbedryf by Solidariteit,  ... Lees meer
Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat hy die impak van die afleggings by ArcelorMittal se Vereeniging-walserye op sy lede wil beperk. Dit volg nadat die land se grootste staalprodusent ’n afleggingskennisgewing aan vakbonde gestuur het. Ongeveer 600 poste sal deur die afleggings geraak word. Volgens Marius Croucamp, hoof van  ... Lees meer
Militante vakbonde moet hieruit leer – Solidariteit Lonmin het vandag in ʼn artikel 189-afleggingskennisgewing aangekondig dat hy eersdaags met ʼn herstruktureringsproses sal begin waardeur sowat 4 500 werknemers geraak sal word. Lonmin voer onder meer die verswakking van die metaalprys en die gevolglike sluiting van sy Hossy-skag as rede vir die  ... Lees meer

Viewing page 2 of 2|Previous Page

  • Vra vir Frik:

Frik

Registreer / Register

Maak toe / Close