BEL ONS: 012 644 4300

AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit nader hof oor afskaffing van Afrikaans by Kovsies

Dinsdag | 15 Maart | 2016

Foto:

2 Comments
oudste
nuutste gewildste
Inline Feedbacks
View all comments
Guest
4 jare terug

Die hele probleem met die taalbeleid van Kovsies en ander diskriminerende pogings van instellings en die regering is dat dit elke keer eers moet uitloop op hofbeslissing alvorens daar gehoor gegee word. Die feit dat die hof deesdae al hoe meer die finale uitweg is teen hierdie aanslag teen Afrikaans en die Afrikaner in die geheel, is ‘n kommerwekkende aspek wat al hoe feller gaan raak in die toekoms. Afriforum en Solidariteit sal hulle moet staal teen hierdie aanslag en bewus moet wees dat dit nie makliker gaan word nie. Dit was egter verblydend om te sien hoe Maties hulle… Read more »

Solidariteit
4 jare terug
Reply to  Guest

Solidariteit en AfriForum verkies dat die plek van Afrikaans op kampusse deur gesprek en wetenskaplik gefundeerde insette gewaarborg word, maar tans is die ideologiese druk op universiteite groot om Afrikaans uit te rangeer. Die gevolg is dan dat ons soms genoodsaak is om tot regsaksie oor te gaan, wanneer praat, insette en onderhandeling nie meer werk nie. Dis inderdaad kommerwekkend dat ons ons telkens tot regsaksie moet wend. Ons betaal in der waarheid vir beide kante se regskoste – vir ons eie en indirek deur belastinggeld vir die betrokke staatsdepartement/universiteit se koste. Dis ongelukkig egter al uitweg, want selfs internasionale… Read more »

Registreer / Register

Maak toe / Close