• Teken in
  • Ander Artikels

    OBK en GEPF moet inligting aan Solidariteit verskaf
    Die parlement se staande komitee oor finansies het gister die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) en die staatspensioenfonds (GEPF) teen die einde van sy sitting verplig om inligting oor moontlike staatskaping en ongelyste beleggings aan Solidariteit te verskaf. Dit volg nadat hierdie partye tot op hede geweier het om die inligting te  ... Lees meer
    Sibanye Platinum se gunstige loonooreenkoms skep sekerheid
    Die vakbond Solidariteit is verheug om te kan aankondig dat hy te midde van die moeilike tye waarin die platinummynsektor homself bevind, daarin kon slaag om ʼn driejaarloon-ooreenkoms namens sy lede by Sibanye Platinum se Kroondal-myn te onderteken. Die gunstige loonooreenkoms wat deur Solidariteit onderteken is, het effektief op 1  ... Lees meer
    Mango-staking: Mango versoek 'n gesprek met Solidariteit
    Die vakbond Solidariteit het vandag bevestig dat die lugredery Mango hom genader het en versoek het om weer na die gesprekstafel te kom om sodoende ʼn vergelyk tussen die partye te probeer bewerkstellig. Volgens Deon Reyneke, adjunkhoofsekretaris by Solidariteit, het Solidariteit bevestig dat hy wel beskikbaar sal wees om op  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close