BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Solidariteit onthul: Denel hoes vir premierskind vlieglesse
Die vakbond Solidariteit het oor die naweek onthul dat die staatsbeheerde maatskappy, Denel, in 2017 R1,1 miljoen aan ʼn beurs vir die Noordwes premier, Supra Mahumapelo, se seun bestee het. Hierdie beurs is aangewend om vir Supra Oarabile Mahumapelo se private vlieglesse te betaal. Hierdie onthulling volg slegs ʼn paar  ... Lees meer
Solidariteit bring hooggeregshofaansoek om SAL te red
Dalk eerste staatsonderneming onder besigheidsredding In wat as ʼn historiese saak beskou kan word, het Solidariteit vandag aangekondig dat hy die hof gaan nader om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) onder besigheidsredding te plaas. Solidariteit kan hierdie aansoek ingevolge die Maatskappywet se bepalings ten opsigte van besigheidsredding as “geaffekteerde persoon” bring.  ... Lees meer
Groot kommer oor impak van VSA-tariewe op SA se staalbedryf
Solidariteit het vandag sy kommer uitgespreek oor die moontlike impak van invoertariewe wat onlangs deur die VSA op staal- en aluminiumprodukte aangekondig is. Die invoer-tariewe van 25% op staal en 10% op aluminium raak die Suid-Afrikaanse staalbedryf direk omdat die bedryf sowat 330 000 ton, oftewel 5% van die plaaslike  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close