BEL ONS: 012 644 4300

header

Nomineer jou gesondheidpraktisyn

Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel verkeer onder toenemende druk. Daar is ʼn uittog van veral Afrikaanse gesondheidspraktisyns in alle mediese velde uit die land uit. Solidariteit wil namens ons almal vir al die gesondheidspraktisyns wat nog vasbyt, dankie sê. Hulle is immers daar wanneer ons op ons weerloosste is.

Ken jy so ʼn gesondheidspraktisyn wat bedank behoort te word, mense wat ʼn verskil maak?

Laat weet ons wie hulle is sodat ons hulle namens die hele Solidariteit-gemeenskap kan bedank.

  • *Kontakbesonderhede is noodsaaklik sodat ons die persoon kan kontak met die boodskap.
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close