BEL ONS: 012 644 4300

Baie dankie dat jy die Solidariteit-beurskompetisie se intekenblad voltooi het. Neem kennis dat jy slegs in aanmerking geneem gaan word vir die beurskompetisie as jy die Solidariteit Beurskompetisie aansoekvorm voltooi het, en saam met die ondersteunende dokumente vir ons deurgestuur het na beurskompetisie@solidariteit.co.za.

Indien jy dit nog nie gedoen het nie, klik hier om die aansoekvorm af te laai.

Om terug te gaan na die volledige inhoud klik hier.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close