MYNBOU, LANBOU & SEMENT

Solidariteit se wortels lê in die mynbedryf. Solidariteit Mynbou is georganiseer in die goud-, platinum-, koper-, chroom-,
steen- kool-, ystererts-, basismetale- en diamant- bedryf. Solidariteit Landbou het verteenwoordiging by al die groot
landboukoöperasies, of agri-besighede, soos dit nou bekendstaan.
ADJ Hoofsekretaris: Riaan Visser
PERSONEEL / ORGANISEERDERS
NAAM |
POSBENAMING: |
|
|
Pieter Burger |
Sektorkoördineerder – Bloemfontein |
Adele Rossouw |
Organiseerder – Kathu |
Eugene Prinsloo |
Organiseerder – Rustenburg |
Coenie Rheeder |
Organiseerder – Welkom |
Jo-Ann Potgieter |
Organiseerder – Witbank |
Coenie Rheeder |
Organiseerder – Klerksdorp |
Clifford Smith |
Organiseerder – Lydenburg |
Deon Viviers |
Organiseerder – Ellisras |
|
Landbou |
Danny Schutte |
Organiseerder – Klerskdorp |
Marike Pitzer |
Organiseerder - |
ELEKTRIESE SEKTOR

Solidariteit verteenwoordig ‘n groot getal lede in die elektriese bedryf, veral by Eskom.
ADJ Hoofsekretaris: Deon Reyneke
PERSONEEL / ORGANISEERDERS
Lelanie du Plessis |
Multibedryf Spesialis – Hoofkantoor |
Johan Roos |
Multibedryf Regsbeampte - Hoofkantoor |
Tommy Wedderspoon |
Sektorkoördineerder |
Vakant |
Voltydse Verteenwoordiger – Bellville |
Johan Fernandes |
Voltydse Verteenwoordiger – Vaal |
Toit Roux |
Voltydse Verteenwoordiger – Witbank |
Pieter van Zyl |
Voltydse Verteenwoordiger – Witbank |
Thinus Jacobs |
Voltydse Verteenwoordiger – Boksburg |
CHEMIES

Werknemers in Solidariteit se Chemiese Sektor word by maatskappye soos Sasol, PetroSA en AEL asook glasvervaardigers verteenwoordig.
ADJ Hoofsekretaris: Deon Reyneke
PERSONEEL / ORGANISEERDERS
NAAM: |
POSBENAMING: |
|
|
Gerhard Cloete |
Sektorkoördineerder |
Andy O’Toole |
Organiseerder – Secunda |
Jaco Greeff |
Organiseerder – Secunda |
Gibbs du Toit |
Organiseerder – Boksburg |
METAAL EN INGENIEURS

Die Metaal- en Ingenieursektor is een van die grootste sektore in Solidariteit, met ledegroei wat alle verwagtinge oortref.
Die vakbond is goed georganiseer by maatskappye soos ArcelorMittal, Denel en Highveld Steel asook by maatskappye in die
motorvervaardiging- en bandebedryf soos Nissan, Volkswagen, Continental en Bridgestone.
ADJ Hoofsekretaris: Willie Venter
PERSONEEL / ORGANISEERDERS
NAAM: |
POSBENAMING: |
|
|
Cornelius van Leeuwen |
Sektorkoördineerder – Inhuis |
Francois van Heerden |
Sektorkoördineerder – MEIBC |
Lee Coetzee |
Organiseerder - Boksburg |
Amanda Hattingh |
Organiseerder – Boksburg |
Anton Gerretsen |
Organiseerder – Bellville |
Francois Calldo |
Organiseerder – Vaal |
Peter McBeath |
Organiseerder – Richardsbaai |
Johan Venter |
Organiseerder – Vaal |
Clifford Smith |
Organiseerder – Lydenburg |
Ivan Smith |
Organiseerder – PE |
KOMMUNIKASIE

Solidariteit se Kommunikasiesektor bied eksklusiewe steun aan lede wat in die inligting- en kommunikasietegnologiebedryf werksaam is.
ADJ Hoofsekretaris: Johan Botha
PERSONEEL / ORGANISEERDERS
NAAM: |
POSBENAMING: |
|
|
Linda Senekal |
Sektorkoördineerder |
PROFESSIONELE BEDRYF

Solidariteit se Professionele Bedryf verteenwoordig lede by ‘n wye reeks instellings, insluitend landbounavorsingsinstitute,
universiteite en kolleges. Solidariteit het in 2010 ook die finansiële bedryf betree. Werknemers by alle finansiële instellings het
nou toegang tot die vakbond se beskerming. Die Professionele Bedryf bring nuwe geleenthede vir werknemers by onder meer banke en
versekeringsmaatskappye, aangesien eksklusiewe steun aan dié werknemers gebied kan word.
ADJ Hoofsekretaris: Johan Botha
FINANSIEËL, TERSIÊR EN ALGEMENE
PERSONEEL / ORGANISEERDERS
NAAM: |
POSBENAMING: |
|
|
Sanri Stone |
Organiseerder – Centurion |
Raymond Holland-Chapman |
OOrganiseerder - Bellville |
MEDIES

Die vakbond het ook ‘n besondere behoefte in die mediese sektor geïdentifiseer en het gevolglik sy dienste in 2009 uitgebrei om werknemers in hierdie sektor te kan beskerm en verteenwoordig. Solidariteit verteenwoordig vandag reeds meer as 5 200 lede in dié sektor.
ADJ Hoofsekretaris: Johan Botha
PERSONEEL / ORGANISEERDERS
NAAM: |
POSBENAMING: |
|
|
Nadia Coetzee |
Organiseerder - Vaaldriehoek |
Nadine Botha |
Organiseerder - Centurion |
Henco Breytenbach |
Organiseerder - Centurion |
Peirru Marx |
Organiseerder - Centurion |
DENEL, KRYGKOR EN LUGVAART

In die Lugvaartsektor verteenwoordig Solidariteit hoofsaaklik lede by Airlink, Mango, Air Traffic and Navigation
Services en SAA Tegnies. Daarbenewens verteenwoordig die vakbond ook lede by Denel en Krygkor.
ADJ Hoofsekretaris: Johan Botha
PERSONEEL / ORGANISEERDERS
NAAM: |
POSBENAMING: |
|
|
Helgard Cronje |
Sektorkoördineerder |
Derek Mans |
Organiseerder - Boksburg |
Jannem Goussard |
Organiseerder - Boksburg |