BEL ONS: 012 644 4300

Baie dankie. Ons het jou inskrywing ontvang!

Jy het die besluit geneem om jou vaardighede uit te brei en jou loopbaan te bevorder. Die bedradingslisensie-kwalifikasie is ʼn uitstekende opleidingsgeleentheid wat jou verder sal laat ontwikkel en jou onmisbaar in die werkplek sal maak.

Solidariteit se gilde-lede kry dié kursus teen ʼn spesiale aanbod, daarom nooi ons jou uit om deel te word van Solidariteit se Ambaggilde. Dié beroepsnetwerk neem leiding deur middel van beroepsopleiding om sodoende te verseker dat lede deurlopend in hulle beroepe bemagtig word.

Jy sal binnekort ʼn oproep van ons ontvang rakende die inskrywingsproses.

Solidariteit-groete

Registreer / Register

Maak toe / Close