BEL ONS: 012 644 4300
DEEL MET JOU VRIENDE
Solidariteit het 'n reuse- wettige belastingprotes-veldtog aangekondig. Belastingbetalers moet hul stem laat hoor oor die misbruik en vermorsing van hul belastinggeld. Die krag van 'n groot groep belastingbetalers is sterker as die mag van die staat, maar om suksesvol te wees, moet belastingbetalers saamstaan.

Gee jou mandaat en wees 'n belastingaktivis!

Dit is jou kans om saam met ons nee te sê vir belastingmisbruik. Gee ons jou mandaat sodat ons die hof kan wys namens wie ons veg.
Belastingvuis Klagstaat 2019 Weergawe 2
kontak_toestemming
Wat gebeur verder:

Mislukte staatsondernemings slurp jaarliks miljarde rande op en steeds belê die staat jou belastinggeld roekeloos in hierdie ondernemings. Daarom het Solidariteit met 'n vyfpunt-belastingvuis vorendag gekom.
DEEL MET JOU VRIENDE

Registreer / Register

Maak toe / Close