BEL ONS: 012 644 4300

vraelys_page

Beroepstevredenheid Vraelys

Solidariteit staan tans duisende mense in verskeie afleggingsprosesse by. As vakbond is dit ons missie om die impak van afleggingsprosesse op ons lede te versag. Ons wil egter ook alles in ons vermoë doen om afleggings te voorkom.
Juis daarom is Solidariteit voortdurend besig met navorsing oor die stand van sake by werkplekke in Suid-Afrika. Vertel ons hoe dit met jou in jou werkplek gaan. Voltooi hierdie kort vraelys en help ons sό om pro-aktief knelpunte te identifiseer sodat ons jou in die toekoms beter kan bystaan. Jy staan boonop die kans om R500 te wen!

* Let wel: Alle bevindinge sal anoniem bly.

  • Die volgende vrae handel oor jou werksomgewing. / The following questions concern your work environment.
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close