rugby_header

Politiek hoort nie tuis in rugby nie.Suid-Afrika behoort nou bankvas agter die Springbokke te staan eerder as om in binnegevegte oor transformasie betrokke te wees. Ons meen rugbyspelers behoort nie op grond van hul ras tot die Springbokspan verkies te word nie maar op grond van hul vermoë om die Wêreldbeker huis toe te bring.

Die Solidariteit Beweging sal in die aanloop tot en tydens die Wêreldbekerkompetisie sy steun aan die Springbokke toesê deur ʼn sosialemediaveldtog te dryf.

Hou wit en swart uit die groen en goud!

Skryf ’n boodskap van bemoediging vir die Bokke op die ondersteuningsmuur. Onthou om eers ’n profiel op Die Wêreld te skep voordat jy kan deelneem.


Jammer. Jy moet ingeteken wees om hierdie vorm te sien.

Sorry. You must be logged in to view this form.


Klik hier om te registreer of teken in onder | Click here to register or sigh in below

[directory form=”50″ page_size=”12″ search=”false” lightboxsettings=”images”]
  • 29
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close