BEL ONS: 012 644 4300

Sol-Tech – 'n Wêreldklas kampus wat getuig van Solidariteit se visie, veerkragtigheid en deursettingsvermoë. Daar staan hy nou! Ons monument van hoop. Dis met groot trots dat ons kan sê dat geen sent van die regering af gekom het nie. Duisende Boufonds-lede se tien-, twintig- en vyftigrande het 'n reusekampus geword en Sol-Tech is net die begin. Volgende bou ons 'n reuse- Afrikaanse universiteit en dan 'n skool.

Word deel van die Boufonds en bou saam met ons aan 'n volhoubare toekoms.

#BouDieToekoms

Registreer / Register

Maak toe / Close