BEL ONS: 012 644 4300

Braai is deel van ons Afrikaners se DNS – ons laaik braai kwaai!

En hierdie Erfenisdag gaan die kole weer goed smeul!

Solidariteit wil graag deel wees van jou geselligheid langs die braaivleisvuur!

WEN R1 000 se vleis geborg deur Theron’s Vleisprodukte in Pretoria. 

Die wenner sal Saterdagoggend vroeg (23 September) bekend gemaak word en moet voor 13:00 self die prys by Theron’s Vleisprodukte se fabriekswinkel afhaal. Die adres is: Charlotte Maxekestraat 185 (voorheen Mitchellstr), Pretoria-Wes.

Om vir die prys in aanmerking te kom, moet jy bloot die volgende doen:

  • “LIKE” Solidariteit se Facebook-blad;
  • “SHARE” die blad met jou vriende;
  • En deel jou unieke marinaderesep in die teks.

Die drie oorspronklikste resepte sal op Solidariteit se Facebook-blad bekend gemaak word waarna die wenner deur die publiek gekies gaan word.

Maak sommer seker jy is in die toekoms die ingeligste ou of vrou langs die braaivleisvuur en gaan luister gerus na Solidariteit se braai-ammunisie:

http://navorsing.solidariteit.co.za/braai-ammunisie/

Braai-dag
*Kontakbesonderhede sal nie gepubliseer word nie | *Contact information will not be published
Dankie aan ons vleisborg Theron’s Vleisprodukte
Besoek hulle by www.theronsvleisprodukte.co.za

[display-frm-data id=”44072″]

  • 31
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
    31
    Deel hiers

Registreer / Register

Maak toe / Close