RSG: Solidariteit kla regering by VN aan

Die vakbond Solidariteit het op 7 Mei sy konsepklag oor regstellende aksie, wat hy later vanjaar teen die Suid-Afrikaanse regering by die Verenigde Nasies aanhangig gaan maak, bekend gestel.

Read More

Standbeelde: EFF kan nie meer aanhits

Die EFF en sy leiers was nie die oggend van 21 April 2015 in die dringende hof nie toe Solidariteit ‘n bevel gekry het wat hulle verbied om mense aan te hits om standbeelde te ontsier, beskadig, verwyder of vernietig. Lees meer.

Read More

Solidariteit stel kubervakbond bekend

Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, het Dinsdag gesê die nuwe werkwêreld vereis ’n ander soort organisasie as tradisionele vakbonde en Solidariteit is in dié verband sy eweknieë ligjare voor. Roodt was Dinsdag teenwoordig toe Solidariteit sy nuwe kubervakbond, Solidariteit Wêreld, by die Atterbury-teater in Pretoria bekend gestel het. Lees meer. 

Read More

Solidariteit Sterre in die Gemeenskap – Monitor, RSG

Read More

Oudwerker huis kwyt terwyl hy wag vir geld

Die kantoor van die Openbare Beskermer gaan die swak dienslewering van die Vergoedingskommissaris ondersoek, het die vakbond Solidariteit vandag aangekondig. Solidariteit het die ondersoek aangevra aangesien daar ʼn totale verval van dienslewering by die vergoedingsfonds is. Lees meer in Netwerk 24.   

Read More

Solidariteit bring hofsaak teen EFF

Ondanks die EFF se duidelike aanhitsing van mense om standbeelde te ontsier, te verwyder of te vernietig, word dié party en sy leiers nie deur die polisie en die vervolgingsges ag gekeer of vervolg nie. Lees meer.

Read More

Ander kategorieë:

  • Categories