BEL ONS: 012 644 4300

Dankie dat jy ons verklaring onderteken het.

Met die verklaring het jy vir jou regte as gesondheidspraktisyn opgestaan en versterk jy ons saak in die hof om die voorgestelde regulasies vir die implementering van die sertifikaat van behoefte (Certificate of Need) ongrondwetlik te verklaar.

Stuur asseblief hierdie boodskap aan jou vriende en maak ons sterk. 

Registreer / Register

Maak toe / Close