BEL ONS: 012 644 4300

VERKLARING TEEN IMPLEMENTERING VAN DIE SERTIFIKAAT VAN BEHOEFTE (CON)

Ek, die ondergetekende, verklaar soos volg:

Ek stem hoegenaamd nie saam met die regulasies wat die minister ingevolge artikels 36 tot 40 van die Wet op Nasionale Gesondheid uitgevaardig het nie, en ek versoek dat die daarstelling van sertifikate van behoefte (die sogenaamde Certificate of Need, of CON) in die geheel geskrap word. Die implementering van dié sertifikate gaan geensins toegang tot gesondheidsorg bevorder nie en is daarom irrasioneel.

Ek ondersteun Solidariteit se Gesondheidsgilde se hofaansoek om die regulasies te skrap en om artikels 36 tot 40 van die Wet op Nasionale Gesondheid op die gronde soos hierbo gestel ongrondwetlik te laat verklaar. 

CON
Ek het die bepalings en voorwaardes gelees

Registreer / Register

Maak toe / Close