BEL ONS: 012 644 4300
Solidariteit doen stappe teen onwettige staatsoptrede.
Denel pleeg statutêre bedrog. Hulle vat jou geld,
maar betaal dit nie oor nie.
Dit is jou pensioen, jou belasting en jou geld.
Dit is die finansiële toekoms van jou kinders.

Solidariteit gaan regstappe neem. Sterk ons saak. Teken die klagstaat

Teken die klagstaat

Denel Petisie 2019
kontak_toestemming

Registreer / Register

Maak toe / Close