BEL ONS: 012 644 4300

stille-header

Almal maak ’n geweldige ophef van die minderheid studente wat die meerderheid ontwrig. Daar word egter nie ’n platform aan die meerderheid gebied om hul stemme te laat hoor nie.

As die huidige situasie op kampusse finansiële, operasionele en logistieke probleme vir jou inhou en jy jou stem wil laat hoor, deel dit met ons hieronder.

Solidariteit gaan ʼn verslag saamstel en dit aan die universiteite en media bekendmaak.

Ons gaan ook vasstel watter regsstappe tot ons beskikking is om hierdie kwessie ook langs dié weg te takel.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close