BEL ONS: 012 644 4300

Dirk Hermann

dirkhermannDirk Hermann is tans bestuurshoof van die vakbond Solidariteit. Hermann het sy doktorsgraad in bedryfsosiologie, met regstellende aksie as tema, voltooi. Daarby het twee boeke met regstellende aksie as tema uit Hermann se pen verskyn, naamlik Die Keiser is Kaal: Waarom regstellende aksie misluk het en Regstellende Trane: Waarom verteenwoordigendheid nie gelykheid is nie.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close