BEL ONS: 012 644 4300
JA
NEE
DEEL MET JOU VRIENDE
In Maart loods Discovery 'n gedragsbank, die eerste in sy soort. Dié bank wat mense volgens hul gedrag vergoed, vergoed ook volgens ras. Die hoof van die Discovery Groep, Adrian Gore, het aangekondig dat 10% van die aandele van dié bekende groep se nuwe bank bloot op grond van ras verniet uitgedeel gaan word.

Ons sê nee; nee vir ongelyke behandeling, nee vir dubbelstandaarde en nee vir Discovery se plan om wit kliënte ongelyk te hanteer bloot oor hul ras. Help ons deur saam met ons nee te stem teen Discovery se rasseplan.

Solidariteit gaan op 12 Maart al die duisende nee-stemme aan Discovery oorhandig.
BOODSKAP VANAF DIRK Jou stem is magtig. Jy moet net die selfvertroue hê om nee te stem.
#STEMNEE
Discovery Stem 2019
DEEL MET JOU VRIENDE

Registreer / Register

Maak toe / Close