BEL ONS: 012 644 4300

Departement van korrektiewe dienste

Die konstitusionele hof sal eerskomende Vrydag 15 Julie 2016 uitspraak lewer in die vakbond Solidariteit se geskiedkundige hofsaak teen die departement van korrektiewe dienste (DKD) se omstrede regstellendeaksieplan.

Solidariteit se saak teen die DKD het reeds in 2012 begin toe die vakbond ʼn aantal sake oor die DKD se omstrede regstellendeaksieplan gekonsolideer het. Volgens dié plan moet alle posvlakke die nasionale rassedemografie weerspieël, ongeag die demografiese profiel van die provinsie of streek.

Mediakonferensie regstreekse uitsending:



Kyk die uitspaak nou regstreeks by https://youtu.be/fCbzibVx7fw



DKD-applikante

Andre Jonkers Andre Jonkers
DKD
Christo February Christo February
DKD
Deidre Jordaan Deidre Jordaan
DKD
Derick Wehr Deric Wehr
DKD
Desiree Merkeur Desiree Merkeur
DKD
Geo-nita Baartman Geo-nita Baartman
DKD
Jan Kotze Jan Kotzes
DKD
Linda-Jean Fortuin Linda-Jean Fortuin
DKD
Pieter Davids Pieter Davids
DKD
Theresa Abrahams Theresa Abrahams
DKD
  • 45
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close