Ander Artikels

Solidariteit eis dat voormalige Aurora werknemers nou ná 8 jaar betaal word
Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn skrywe aan die gesamentlike likwidateurs van Aurora Empowerment Systems gerig waarin hy sy ongelukkigheid oor die vertraging in die uitbetaling aan Solidariteit-lede en ander voormalige Aurora-werkers uitspreek. Volgens Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, het die werknemers al meer as ʼn jaar gelede hul  ... Lees meer
Unisa-bestuur onwillig om rassespanning trompop te loop – Solidariteit
Die vakbond Solidariteit het vandag sy skok en teleurstelling uitgespreek oor die wyse waarop die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) sensitiewe klagtes van rassehaat en viktimisasie, hanteer het. Dit volg nadat die vakbond genoodsaak was om namens prof. Melodie Labuschaigne dringende stappe te neem teen Benny Morota, ʼn regsdosent aan Unisa,  ... Lees meer
2018-Begrotingsrede bou lugkastele op skuld
Die vakbond Solidariteit het vandag sy misnoeë uitgespreek oor die begrotingsrede wat in die Nasionale Vergadering gelewer is. Volgens Gerhard van Onselen, ekonomiese navorser verbonde aan die Solidariteit Navorsingsinstituut, sal die 2018-begroting ʼn verdere demper op ekonomiese groei plaas. “Daar is geen waarneembare afwyking van die skadelike ANC-beleid waarmee ons  ... Lees meer
1 2 3 739

Registreer / Register

Maak toe / Close