BEL ONS: 012 644 4300

#DurfdieWerkplekAan!

Daar lê ʼn hele nuwe wêreld van ontdek voor jou.  Jy wil die wêreld van werk aandurf en jou voetspoor laat, maar soms kan dit intimiderend wees om van student of jong volwassene oor te skakel na ʼn jong werkende.  Dan is dit lekker om ʼn vriend of vriendin aan jou sy te hê met wie jy die onsekerhede en vrae kan deel.

Ons gaan saam met jou en #DurfdieWerkplekAan!

Vul die volgende vrae in

#DurfdieWerkplekAan
Checkboxes
Checkboxes

Registreer / Register

Maak toe / Close