• Teken in
  • Jy as staatsamptenaar word direk geraak deur die staatsdienspensioenfonds (GEPF) se onregmatige aanpassings aan die fonds se formuleberekenings wat geld wanneer staatsamptenare bedank en wat gebruik word in die geval van die berekening van skeigeld ingevolge die skoonbreukbeginsel. Registreer vandag vir een van Solidariteit se inligtingsessies oor hoe jy geraak word en wat Solidariteit vir jou in jou werkplek kan doen.

    EK steek MY hand op

    Die staatsdienspensioenfonds (GEPF) se onregmatige aanpassings aan die fonds se formuleberekenings wat geld wanneer staatsamptenare bedank en wat gebruik word in die geval van berekenings van skeigeld ingevolge die skoonbreukbeginsel, word reeds sedert April 2015 deur Solidariteit ondersoek en opgevolg.

    Jy as SAPD-lid word direk daardeur geraak.

    Steek vandag jou hand op as jy saam met Solidariteit wil opstaan teen hierdie onregmatighede. Kom bemagtig jouself met die nuutste inligting oor die GEPF se aanpassings en hoe dit jou raak, asook hoe Solidariteit jou in jou werkplek kan ondersteun tydens Solidariteit se inligtingsessie vir SAPD-lede in die Wes-Kaap op 22 Julie.

    Registrasie vir die sessie het geopen.

    Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Enige werknemer van die SAPD is welkom.

    Datum: 22 Julie 2017

    Plek: Vredelust Gemeente, 87 13th Ave, Boston, Cape Town, 7530

    Tyd: 08:30 – 13:00

    RSVP: Registreer onderaan om sitplek te bespreek

    SAPD - ek steek hand op
    *Plaas asb my kollega se naam ook op die lys. | *Please add my colleague’s name to the list.

    EK steek MY hand op

    Die staatsdienspensioenfonds (GEPF) se onregmatige aanpassings aan die fonds se formuleberekenings wat geld wanneer staatsamptenare bedank en wat gebruik word in die geval van berekenings van skeigeld ingevolge die skoonbreukbeginsel, word reeds sedert April 2015 deur Solidariteit ondersoek en opgevolg.

    Jy as staatsamptenaar word direk daardeur geraak.

    Steek vandag jou hand op as jy saam met Solidariteit wil opstaan teen hierdie onregmatighede. Kom bemagtig jouself met die nuutste inligting oor die GEPF se aanpassings en hoe dit jou raak, asook hoe Solidariteit jou in jou werkplek kan ondersteun tydens Solidariteit se inligtingsessie vir staatsamptenare in die Wes-Kaap op 19 Augustus.

    Registrasie vir die sessie het geopen.

    Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Enige werknemer van die SAPD is welkom.

    Datum: 19 Augustus 2017

    Plek: Vredelust Gemeente, 87 13th Ave, Boston, Cape Town, 7530

    Tyd: 08:30 – 13:00

    RSVP: Registreer onderaan om sitplek te bespreek

    SAPD - ek steek hand op (Openbare sektor)
    *Plaas asb my kollega se naam ook op die lys. | *Please add my colleague’s name to the list.
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close