BEL ONS: 012 644 4300

Urgent application: Stop Barloworld’s race retrenchments

Monday | 14 September | 2020
2 Comments
oudste
nuutste gewildste
Inline Feedbacks
View all comments
Lenee Malan
Lenee Malan
9 maande terug

Dankie vir Solidariteit wat daar is om ons belange te beskerm. As daar enige petisies is wat ons kan teken laat weet asseblief. Ons wil ook navraag doen oor die vrou wat haarself in die Mall beskerm het teen die jong mans wat haar bedreig het in die “Clicks” situasie. Word sy verteenwoordig deur Solidariteit. Hoe kan hulle haar toesluit en die mense wat haar lewe in gevaar gestel het kom skotvry. Daar moet nuus van gemaak word dat hulle ook vervolg word en dat die mense wat agter die beweging was en die mense aangemoedig het moet vervolg word.… Read more »

Lize-Mari Labuschagne
Admin
8 maande terug
Reply to  Lenee Malan

Beste Lenee,

Baie dankie vir jou ondersteuning! Hou gerus ons platforms dop vir nuwe veldtogte waar jy ons kan ondersteun. Ons stem saam dat dit onaanvaarbaar is. Solidariteit beskerm ons lede in die werkplek en spesialiseer in arbeidsreg. AfriForum sal kan bystaan met burgerregte, kontak hulle gerus indien jy enige navrae het.

Weereens dankie vir jou getroue ondersteuning.

Solidariteit-groete

Registreer / Register

Maak toe / Close