• Please
    sign in

  • Feedback
    VOLTOOI DIE VOLGENDE VORM OM BINNE 1 MINUUT BY SOLIDARITEIT AAN TE SLUIT

    JOIN SOLIDARITY IN ONE MINUTE BY COMPLETING THE FOLLOWING FORM
    wie-is-ons_01
    Solidarity is your partner, your older brother in the workplace, as it were – the one who has been protecting its members’ rights against exploitation in the workplace since 1902; the one who even creates job security for you as a professional individual.

    Solidarity currently offers a dependable service to approximately 140 000 members in all occupational fields, collectively and professionally, and has the passion and knowledge to look after its members’ interests and to ensure that their rights are protected in the workplace. The union has more than 20 offices countrywide and members are served by more than 300 staff members and 1 275 union representatives in thousands of companies. In short: Solidarity ensures that its members receive the necessary assistance to protect their work and therefore their income, because your job is our job!

    Background

    The Solidarity of today dates back to 22 June 1902 when the Transvaal Miners’ Association was founded. The trade union Solidarity celebrated its 110th anniversary in 2012. Solidarity therefore has 110 years’ experience in South Africa’s labour market.

    In its 110 years the trade union underwent four major transformations. Many South Africans will be familiar with the Mineworkers’ Union, that is the MWU, which was the name the Transvaal Miners’ Association’s adopted in 1913. In 2001 the MWU changed to MWU-Solidarity and since 2002 the trade union has been known as Solidarity.

    join labour Image Map

    Labour Services

    The primary function of the trade union Solidarity is to protect its members in the work environment. Solidarity achieves this through its Labour Services Department which protects thousands of individual and collective members in various industries throughout South Africa.Click on the icons below for more information on labour services.

    wie-is-ons-wat-maak
    What makes Solidarity unique?Solidarity believes that its members are not mere economic beings but that they are functioning within a community. Over the years Solidarity has therefore extended its protective umbrella so that employees and their families can be supported in every phase of life. Solidarity is the only Christian trade union in South Africa. No other union in South Africa does so much for its people at so many different levels. The Solidarity agenda is the foundation that supports all Solidarity’s activities.
    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
  • CHRISTELIKE GRONDSLAG

    Die vakbond vind homself binne die Christelike tradisie van vakbondwese wat glo dat ons ons lede moet lei tot selfstandigheid sodat hulle hul roeping kan navolg.

    Solidariteit se optrede word deur sy Christelike waardestelsel bepaal.
    KOLLEKTIEWE BEDINGING

    Kollektiewe bedinging, werkbeskerming en die verbetering van diensvoorwaardes is die kernbesigheid van die vakbond. Solidariteit streef na 'n veilige en gesonde werkplek vir sy lede.
    VERBIND SUID-AFRIKA EN GRONDWET

    Solidariteit is verbind aan Suid-Afrika en wil hier 'n toekoms vir sy lede skep. Ons glo Suid-Afrika is 'n land vir almal wat daarin woon. Solidariteit is verbind tot die Suid-Afrikaanse Grondwet en sal die regte wat die Grondwet aan sy lede gee, aktief opneem.
    ONAFHANKLIK VAN PARTYPOLITIEK

    Die vakbond verbind hom nie aan enige politieke party nie. Ons praat met almal, maar verbind ons aan niemand nie.
    BESKERMING VAN MINDERHEDE EN DEMOKRASIE

    Solidariteit glo aan ware demokrasie waarin minderheidsregte erken en beskerm word. Die vakbond veg aktief, maar nie eksklusief nie, vir die regte van minderhede in die land en spesifiek diegene wat uit die regering se regstellendeaksie-programme gesluit word. Solidariteit tree aktief in vir arm Suid-Afrikaners. Die vakbond glo dat daar nie diskriminerende rassepraktyke teenoor arm mense mag wees nie.
    REGSTELLENDE AKSIE

    Solidariteit glo dat wanbalanse reggestel moet word sonder om nuwe vorms van wanbalans te skep. Die manier waarop regstellende aksie tans toegepas word, skep ernstige nuwe vorms van diskriminasie. Die ideologie van verteenwoordiging veroorsaak dat die massas nie bevoordeel word nie en wittes ernstig benadeel word. Solidariteit tree in vir mense wat onbillik deur regstellende aksie benadeel word.

    Solidariteit glo dat alle Suid-Afrikaners van regstellende aksie en ander diskriminerende ekonomiese praktyke vrygestel moet word.
    AFRIKAANS

    Solidariteit het histories 'n noue verbintenis met die Afrikaner-gemeenskap en het steeds so 'n verbintenis. Die voertaal van die organisasie is Afrikaans, alhoewel die vakbond inklusief is en sover prakties moontlik ook in Engels met lede kommunikeer.
    VRYEMARK-EKONOMIE – VERANTWOORDELIKE WERKSVERHOUDINGE

    Solidariteit staan 'n ekonomiese orde van vrye mededinging voor. Die Suid-Afrikaanse ekonomiese beleid behoort gebaseer te word op 'n vryemark-ekonomie waar daar balans tussen die verskillende rolspelers in die ekonomie bestaan.
    SELDOEN EN VOLHOUBARE ONTWIKKELING

    Solidariteit glo daaraan om sy lede te bemagtig om selfstandig te wees. Die vakbond is aktief op die terreine van opleiding, werkplasing en aftreevoorsiening. Die vakbond glo daaraan om die kapitaal van sy lede te mobiliseer en sodoende selfstandige instellings, waaruit lede hulle regte kan laat realiseer, te skep.

    Die vakbond sal aktief kwessies opneem binne die gemeenskap van sy lede. Solidariteit glo dat volhoubare ontwikkeling deel van die filosofie van alle Suid-Afrikaanse maatskappye moet wees. Alle maatskappye, met inbegrip van die regering en privaatinstellings, moet die nodige gebeurlikheidsplanne byhou en ontwikkel om besoedeling en die beskadiging van natuurlike habitat en belangrike ekosisteme te voorkom.
  • AfriForum Jeug
    Let your voice be heard...
    AfriForum Youth is the offical youth division of AfriForum, the civil rights initiative founded by Solidarity.
    WORK TOGETHER
    ON YOUR FUTURE
  • ASK FRIK
    ASK SOLIDARITY'S REPRESENTATIVE, FRIK, ANY QUESTION HERE

    LABOUR SERVICES

    Trade union Solidarity’s main purpose is to protect its members in the workplace. Solidarity’s Labour Services Division offers protection to thousands of collective and individual members in various industries nationwide. Click on the icons below for more information on Labour Services.
    INDUSTRIUES WITHIN SOLIDARITY LABOUR RELATIONS SOLIDARITY LEGAL SERVICES

    Solidarity Legal Services

    Labour Court
    General Litigation
    Occupational Health and Safety
  • Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close