BEL ONS: 012 644 4300


Plak die onnodige kunswerk toe met positiewe woorde!

Die landdros het gelas dat die “F*** white people”-kunswerk nie haatspraak is nie, maar eerder ʼn uitdrukking van kuns. Volgens die landdros is die werk van Dean Hutton nie onbillike diskriminasie op grond van ras nie.

Solidariteit glo egter dat dié uitstalling kortsigtig is in tye waar rasseverhoudinge in Suid-Afrika uiters sensitief is. Daarby verdien hierdie kunswerk in vandag se tyd geensins enige uitstalruimte nie.

Gedagtig aan hierdie “kunswerk” wat verdeeldheid saai, moedig Solidariteit mense van oraloor Suid-Afrika aan om hierdie kuns met positiewe woorde toe te plak – woorde wat Suid-Afrika en ons, haar kinders, se waardes reflekteer; woorde wat eerder opbou as wat dit op grond van ras verdeeldheid saai.

Ons sal die kunswerk toeplak en die eindproduk sal ook in die Nasionale Kunsmuseum pronk.

 

Cover this unnecessary work of art with positive words

The magistrate ruled that the “F*** white people” poster isn’t hate speech – it is considered to be an expression of art. According to the magistrate, this work of Dean Hutton is not unfair discrimination based on race.

Solidarity however believes this exhibition to be ill-considered in a time of extremely delicate race relations in South Africa. In addition, this artwork does not deserve any exhibition space in the world of today.

Mindful of this “work of art” that sows division, Solidarity encourages people from all over South Africa to cover this artwork with positive words – words reflecting the values of South Africa and of us, her children; words aimed at building relationships instead of sowing division based on race.

We will cover the artwork and the final product will also be displayed at the National Art Museum.

Ons Kunswerk…\
Our ‘work of art’….

My Positiewe Woord

Help ons om die kunswerk toe te plak deur hier 'n positiewe woord in te vul. / Help us to cover this artwork by entering your positive word.

OF Help ons om die kunswerk toe te plak deur ʼn positiewe woord te SMS na 45290 (R1 per SMS) / OR Help us to cover this artwork by SMSing a positive word to 45290 (R1 per SMS)

[display-frm-data id=42857 filter=1]

Die doel van hierdie veldtog is om negatiwiteit met positiwiteit te beveg. Daarom sal geen woorde wat ooglopend rasverwant, afbrekend of negatief is vir die projek in aanmerking kom nie. Solidariteit behou die reg voor om alle bydraes aan die hand van die bogenoemde en ander gepaste kriteria te keur en onvanpaste bydraes te verwyder.

The aim of this campaign is to combat negativity with positivity. Therefore, no words obviously racial, destructive or negative will be considered for the project. Solidarity reserves the right to review all contributions in terms of the above and other appropriate criteria and to remove inappropriate contributions.

  • 386
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
    386
    Deel hiers

Registreer / Register

Maak toe / Close