BEL ONS: 012 644 4300

Moet jou kredietkaart saam met jou aftree?

Karla Bowsher Hopelik het jy  al deeglike oorweging en finansiële beplanning in die tydsberekening van jou aftrede geskenk – of sal dit eendag doen. Maar het jy al gedink hoe jy as afgetredene jou geld gaan bestee? Volgens NersWallet, wat data aanhaal van die kredietverslagagentskap TransUnion, skaal byvoorbeeld omtrent een  … Lees meer


Bly só op koers met jou 2017 finansiële doelwitte

Thandi Ngwane   Met 2017 in volle gang moet jy met die vyfpunt-kontrolelys hieronder seker maak dat jy by jou nuwejaarsvoornemens bly vir sover dit jou persoonlike finansies raak. 2017 is die jaar toe jy ʼn nuwejaarsbesluit geneem het om jou persoonlike finansies onder beheer te kry. Jy het jou  … Lees meer


Koop kruideniersware soos 'n ekonoom

Amy Heydenrych Jou kruideniersrekening word beïnvloed deur meer as net jou sjokoladelus. Droogtes, die sterkte van die rand en ander faktore beïnvloed die bedrag wat jy aan kruideniersware spandeer. ʼn Bietjie beplanning en slim besluite sal jou egter nie net help om op kos te bespaar nie, maar jou ook  … Lees meer


Wees veilig terwyl jy aanlyn inkopies doen

Verlede jaar het aanlyn-kleinhandel in Suid-Afrika 1% van algehele kleinhandel bereik; dit is R9 biljoen, volgens die aanlyn navorsingmaatskappy World Wide Worx. Dit mag onbeduidend lyk, maar die sektor het sedert die begin van die 2000’s ʼn groeikoers van meer as 20% getoon. Wat weerhou mense van aanlyn-inkopies? Die vreesfaktor.  … Lees meer


Spaar só geld op klere

Navorsing het getoon dat Suid-Afrikaners op die afdraande in die ekonomie, die verswakkende rand, en minder besteebare inkomste reageer deur meer plaaslik vervaardigde klere te koop. Klere is, soos kos, een van die basiese noodsaaklikhede vir die mens. Klere hou egter nie vir ewig nie. Soos dit krimp en opgedra  … Lees meer


Registreer / Register

Maak toe / Close