Freddie Engelbrecht is voormalige adjunk-streekskommissaris by die departement van korrektiewe dienste (DKD) in die Wes-Kaap. Hy is al 31 jaar in diens van die DKD. Hy was ook die slagoffer van die DKD se toepassing van die nasionale rassedemografie en is verskeie kere weens die kleur van sy vel vir bevordering oorgesien.