Hoe om emosionele nadraai van miskraam te hanteer
![]() |
Glynis Horning Ongeveer een in vier tot vyf swangerskappe eindig in ʼn miskraam, dus is mediese beroepsmense geneig om hulle as roetine te hanteer. Maar vir jou kan die verlies moeilik wees om te verduur, hoe vroeg dit ook al plaasvind. Vanaf bevrugting skop jou hormoongedrewe emosies in, wat … Lees meer |
Angs, depressie verg dié leefstylveranderinge
![]() |
Leefstylveranderings is eenvoudige maar kragtige gereedskap om depressie en angs mee te behandel, en is ook ʼn essensiële komponent van ʼn geïntegreerde benadering tot behandeling. In sommige gevalle kan leefstylveranderings alleen depressie ophef of angs verlig, so dit maak sin om dadelik daarmee te begin. As jy egter aan matige … Lees meer |
Wat die 5 liefdestale in praktyk behels
![]() |
Ronéll en Anke van Rooyen Ons gesels gereeld lekker oor die onderwerp van die Vyf Liefdestale, nl. opbouende woorde, aanraking, gehaltetyd, liefdesdienste, en geskenke. Vandag wil ek dit lekker prakties maak in hierdie artikel deur net idees te lys vir gesinne om hierdie tale in die wintervakansie te toets … Lees meer |
Hoekom vriendskappe goed vir jou gesondheid is
![]() |
Karen van der Berg Die mens is nie gemaak om alleen te wees nie. Mense soek mekaar op; of dit nou huweliksmaats of gewone vriendskappe is, mense wil vriende hê. Daar is nog nie presies vasgestel hoekom vriendskap so belangrik vir ’n mens se gesondheid is nie, maar dis … Lees meer |
Wat om te doen as jy verkrag is
![]() |
Anja van den Berg Alhoewel die akkuraatheid van statistieke oor verkragting in Suid-Afrika deur verskeie organisasies bevraagteken word, is onsedelike aanranding duidelik ʼn ernstige probleem in die land. Statistieke wat deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens verskaf is, toon dat 42 596 verkragtings in 2015/16 aangemeld is. Die grootste faktor wat bepaal … Lees meer |