BEL ONS: 012 644 4300

Die #GoeieGons-toekenning vereer en erken besonderse talent in die Kommunikasiebedryf.

Hier word kommunikasiepraktisyns erken vir hulle uitmuntende werk en onblusbare kreatiwiteit in hulle onderskeie beroepe. Jou nominasie is ’n bevestiging, dat jou harde werk raakgesien en waardeer word.

Voltooi die onderstaande vorm om jou nominasie te aanvaar en dien al die nodige dokumente voor of op 2 Maart 2022 in.

Hierdie vorm is tans gesluit.

Registreer / Register

Maak toe / Close