BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Goudsektor kan groei as salarisse en produksie saam groei
Salarisonderhandelinge in die goudsektor het vandag ʼn aanvang geneem en soos reeds praktyk geword het, het die vakbonde die eerste dag gebruik om hul looneise te motiveer. Volgens Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, huldig Solidariteit die posisie dat salarisverhogings en mynproduksie saam moet groei om ʼn wen-wen-situasie te skep.  ... Lees meer
SAL deel mee hy sal onmiddellik 'n strategiese vennoot soek
Die SAL se groep- uitvoerende hoof, Vuyana Jarana, het ʼn skriftelike onderneming aan Solidariteit gegee om onmiddellik met ʼn proses te begin om ʼn strategiese vennoot te bekom. Dit volg nadat Solidariteit vroeër vanjaar sy planne bekendgemaak het om ʼn proses te begin om die redery onder besigheidsredding te plaas  ... Lees meer
Solidariteit verwelkom verlengde tyd vir handveskommentaar
Die vakbond Solidariteit het ná afloop van die handvesberaad die afgelope naweek, die minister van minerale hulpbronne, Gwede Mantashe, se standpunt dat alle werknemers onder senior bestuursvlakke, ongeag ras, gelyke voordeel uit die handves se voorgestelde aandeelhoudingskema moet trek, verwelkom. Volgens Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, bevorder die minister  ... Lees meer
1 2 3 761

Registreer / Register

Maak toe / Close