BEL ONS: 012 644 4300

Henrico Small

henrico.smallHenrico Small, AfriForum Jeug Tuks se VSR-presidentskandidaat. AfriForum Jeug is van mening dat rasgebaseerde regulering van geleenthede op universiteitskampusse elke student se grondwetlike reg vertrap.
Henrico staan vir gelykheid en geregtigheid vir alle studente. Henrico is besig met ’n honneursgraad in meganiese ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close