Johan Kruger is tans adjunkbestuurshoof van Solidariteit en staan ook aan stuur van Solidariteit se regsafdeling – die grootste arbeidsregpraktyk in Suid-Afrika. Solidariteit se regsafdeling hanteer op enige gegewe tydstip meer as ’n duisend verskillende sake – waaronder onbillike diskriminasiesake op grond van ras – namens minderhede in tientalle werksplekke regoor die land. Sowat 95% van hierdie word in Solidariteit se guns beslis.