BEL ONS: 012 644 4300
Jou vriend in die werksplek

Jy is lief vir jou land en passievol oor jou taal. Ambisie borrel in jou are en jy gaan ‘n sukses van jou loopbaan maak. Jy wil jou wortels plant in ‘n onderneming waar jy in Afrikaans kan droom sonder om veroordeel te word.

Maar uitdagings kan jou somtyds verhoed om aan te beweeg. Hoe dan gemaak? Jy het daardie vriend nodig wat jou raad kan gee oor wat jy volgende kan doen; ‘n vriend wat saam met jou die risiko’s opweeg en aan jou die opsies kan uitwys.

Hierdie vriend is ‘n #JongWerkende wat saam met jou die pad stap sodat jy dit nie alleen hoef te doen nie. ’n Vriend wat jou drome, passie en visie vir die toekoms verstaan. ‘n Vriend wat jou deel maak van ʼn gemeenskap van jong werkendes, waar jy net jouself kan wees en kan werk aan jou toekoms.

Vir minder as R100 per maand kry jy die volgende:

Asset 4

TOEGANG TOT DIE GILDES:
word deel van ‘n beroepgemeenskap wat jou verstaan, wat jou taal praat en waar jy jouself kan wees.

Asset 5

MENTORSKAP:
Kry toegang tot meesters in die bedryf en leer eerstehands by hulle hoe dit gedoen word.

Asset 6

S-LEER-TOEGANG EN AFSLAG:
bly altyd een tree voor die res deur voortgesette leer; gee jouself daardie ekstra voorsprong.

Asset 7

PROFESSIONELE CV-BOUER:
Maak jou CV onmisbaar in ‘n see vol CV’s.

Asset 8

AFSLAG BY AKADEMIA:
20%-afslag in jou eerste jaar van studie.

Asset 9

VAKANSIEVOORDEEL:
Kry ʼn welverdiende blaaskans by Kokoriba (B’s & V’s geld).

Asset 10

BELANGSTELLINGSBEPALER:
Verstaan jou belangstellings beter sodat jy dit tot jou voordeel kan gebruik.

Asset 11
ARBEIDSREGBYSTAND: Iemand om jou by te staan wanneer jy dit die nodigste het.


Solidariteit Jongwerkende bepalings en voorwaardes. Klik Hier

Jong Werkende
Word vandag deel van jou werksgemeenskap.
Ons sal jou bel.
Ek aanvaar die depalings en voorwaardes

Registreer / Register

Maak toe / Close