kalender

2016 – ʼn Nuwe jaar met nuwe uitdagings, nuwe projekte, verjaarsdae en familie-etes om te onthou. Die vakbond Solidariteit wil seker maak dat jy dagboek hou van alles wat belangrik is in jou lewe. Laai dus nou jou gratis Solidariteit-kalender af. Jy kan self die foto’s kies, jou notas invul en op hoogte bly met dit waarmee Solidariteit besig is. Dit is so maklik soos Januarie, Februarie, Maart. Volg gerus die eenvoudige stappe hieronder en siedaar – jy het 2016 reeds onder die knie!

Hoe werk dit?

instruksies

 

KLIK HIER OM JOU EIE KALENDER TE MAAK.

Nie jou kalender gekry nie?

Probeer die volgende:

Chrome:

chrome

Firefox:

firefox

Kies dan weer “Laai jou kalender as ‘n PDF dokument af”

  • 249
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close