Solidariteit Beweging maak 10-puntplan oor universiteitsektor bekend
![]() |
Die Solidariteit Beweging gaan Woensdag in Centurion sy tienpuntplan rondom die krisisse in die universiteitsektor bekendmaak. Die Solidariteit Beweging wat Solidariteit, AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit Helpende Hand insluit, dring ondermeer daarop aan dat die universiteite onmiddellik na die reses heropen word. Die Beweging verteenwoordig duisende studente, universiteitspersoneel en ouers … Lees meer |
Onderwyswet bedreig akademiese uitnemendheid – Solidariteit Beweging
![]() |
Toenemende staatsbeheer oor openbare universiteite hou ’n groeiende gevaar vir akademiese vryheid, institusionele onafhanklikheid, gehalte-universiteitsopleiding en gehaltenavorsing in. Sό het Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, vandag gesê nadat die omstrede Wysigingswetsontwerp op Hoër Onderwys pas deur die parlement ingestem is. Buys het gewaarsku dat die verstaatliking van die … Lees meer |
Kampusgeweld: Solidariteit waarsku teen tweede Marikana
![]() |
Die huidige vlaag van studente-protesaksies toon direkte ooreenkomste met die Marikana-insident wat in Augustus 2012 plaasgevind het. So het Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, vandag gewaarsku. Du Plessis het voorts gewaarsku dat indien die studente-protesleiers voortgaan om kwaad te stook en om geweld en anargie te verromantiseer, dieselfde tragiese … Lees meer |
Solidariteit bekommerd oor voortdurende onrus op kampusse
![]() |
Die vakbond Solidariteit het vandag sy kommer uitgespreek oor die voortdurende onrus op universiteitskampusse, en die impak wat dit op sy lede en ander universiteitspersoneel het. Die vakbond het voorts gesê dat hy pro-aktief optree om die impak wat die voortdurende spanning by universiteite op sy lede het, te beperk. … Lees meer |
Universiteite moet personeel beskerm, Solidariteit stuur aanmanings
![]() |
Die vakbond Solidariteit neem tans regstappe om universiteite te dwing om Solidariteit se lede en ander personeel op ’n behoorlike wyse te beskerm. Dit volg na personeel en studente die afgelope paar dae onder uitgebreide geweld en vigilante-optrede op kampusse moes deurloop. “Personeel moes in die afgelope dae beledigings, dreigemente … Lees meer |