Geen werkgewer mag besluite oor jou liggaam neem nie! Verpligte inenting is ongrondwetlik en maak inbraak op jou menseregte.
Werkgewers het reeds Solidariteit oor verpligte inenting gekontak ten spyte van president Ramaphosa se onderneming dat niemand gedwing sal word om inenting te neem nie.
Of jy nou vír of téén die entstof is, dit bly jóú liggaam.
Dit bly jóú reg.
#JouStemTel
Gee ons jou mandaat!