Baie dankie vir jou STEM!
Jy het vandag ʼn uitnemende ambagsman of -vrou se besonderse talent en passie vir hul beroep erken en vereer. Met dié stem bemagtig jy hom of haar om grense van kreatiwiteit nog verder te verskuif en gemeenskappe met hul talent te inspireer.
Wat gebeur volgende?
Die topvyfkandidate word uitgenooi na die #JouYster-onderhoude wat op 7 Julie plaasvind. Tydens die onderhoude kry elke #JouYster-kandidaat geleentheid om sy of haar werk aan ʼn paneel van meester-ambagslui voor te lê, waarna die Afrikaanse Ambag-adviesraad die wenner sal aanwys.
Om te verseker dat jou gunsteling-ambagsman of -vrou as een van die topvyfkandidate gekies word, nooi nog vriende om vir hom/haar te stem!
Solidariteit-groete
Solidariteit Onderwysgilde: Onderwystoekenning 2021
Bepalings en voorwaardes
Klik hier om die volledige bepalings en voorwaardes te lees.
Ambaggilde-verwysingskompetisie: Bepalings en voorwaardes
Klik hier om die volledige bepalings en voorwaardes te lees.
#GoeieGons 2021: Bepalings en voorwaardes
Solidariteit Gilde vir Kommunikasie en Bemarking
Die Solidariteit Gilde vir Kommunikasie en Bemarking wil deur die #GoeieGons-toekenning erkenning gee aan die onblusbare talent van Afrikaanse ontwerpers, bemarkers, kopieskrywers, joernaliste, omroepers, videovervaardigers en fotograwe.
Klik hier om die volledige bepalings en voorwaardes te lees.
Met die mosie eis ek die volgende: