BEL ONS: 012 644 4300
Ysters wat die ratte van die samelewing laat draai

Die nominasies vir uitnemende ambagsmanne en -vroue het behoorlik ingestroom. Die vaardighede en kundigheid van vanjaar se kandidate is in 'n ander liga en dit maak die kompetisie ongelooflik straf! Elkeen van ons ystermanne en-vroue verdien die prys, maar daar kan net een wenner wees. Die vyf finaliste met die meeste stemme kry die geleentheid om hul portefeulje aan 'n paneel van meester-ambagslui voor te lê waarna die #JouYster 2022-wenner gekies sal word.

Lees hier elke kandidaat se biografie en stem nou vir jou gunsteling.
Hennie
Smit


Dieselwerktuigkundige

Lees meer hier
Johan
Swarts


Passer

Lees meer hier
André
Vorster


Elektrisiën

Lees meer hier
Gysbert (Koos)
Kruger


Ketelmaker

Lees meer hier
Chris
Muller


Elektrisiën

Lees meer hier
Elandi
Cloete


Meulmaker

Lees meer hier
Ferdi
van Niekerk


Meulmaker

Lees meer hier
Bertus
Steenkamp


Passer-en-draaier

Lees meer hier
Pieter
Oosthuizen


Motorwerktuigkundige

Lees meer hier
Andries Tobias
van Heerden


Dieselmotorwerktuigkundige

Lees meer hier
Marthinus
Brits


Loodgieter

Lees meer hier
Kobus
Booyse


Ketelmaker

Lees meer hier
Willem
Carstens


Motorwerktuigkundige

Lees meer hier
Louis
Botha


Paneelklopper

Lees meer hier
Derek
Pitout


Dieselwerktuigkundige

Lees meer hier
Jacques
Malan


Meulmaker

Lees meer hier
Cobus
van Aswegen


Patroonmaker

Lees meer hier
Henk
Hattingh


Meulmaker

Lees meer hier
Jaco
van Zyl


Skofbaas

Lees meer hier
Riaan
Kelbrick


Motormasjinis

Lees meer hier
Willie
Loots


Passer-en-draaier

Lees meer hier
Ruaan
Landman


Passer-en-draaier

Lees meer hier
Vincent
Arnold


Motorvoertuigbakbouer

Lees meer hier
Carl
Hellerle


Passer-en-draaier

Lees meer hier
Ernie
Yzel


Elektrisiën

Lees meer hier
Gerhard
Wessels


Loodgieter

Lees meer hier
Callie
Viljoen


Ketelmaker

Lees meer hier
Pieter
Strydom


Elektrisiën

Lees meer hier
Stem vir #JouYster


Tans is die nominasies vir JouYster gesluit

Registreer / Register

Maak toe / Close