BEL ONS: 012 644 4300

Nomineer ‘n ambagsman of -vrou vir die
#JouYster-prys!

Ken jy iemand wat nie bang is om sy of haar moue op te rol as dit by harde werk kom nie? Het hierdie persoon 'n onblusbare passie vir sy of haar beroep? Nomineer ‘n werkende Afrikaans sprekende ambagspersoon met genoegsame ervaring vir die Solidariteit Ambaggilde se kompetisie om #JouYster van die jaar aan te wys.

Nominasies sluit 30 April 2021

#JouYster
JOU INLIGTING
JOU NOMINASIE

Repeater

Registreer / Register

Maak toe / Close