BEL ONS: 012 644 4300

Die #JouYster-toekenning betoon eer aan besonderse en talentvolle ambagspersone. Deur die gesogte toekenning word ambagslui in dié voortreflike beroepe vereer en erken vir hulle harde en toegewyde werk. Jou nominasie is ʼn bevestiging dat jou passie en ywer vir jou werk raakgesien en waardeer word.


Voltooi die onderstaande vorm voor of op 6 Mei 2022 om jou nominasie te aanvaar.

Hierdie vorm is tans gesluit vir voorleggings.

Registreer / Register

Maak toe / Close