BEL ONS: 012 644 4300

Baie dankie vir jou nominasie!

Só het jy vandag erkenning gegee aan ʼn uitmuntende ambagsman of -vrou vir hulle harde en toegewyde werk.

Die top-50-kandidate gaan nou uit al die inskrywings gekies word om na die stemproses deur te dring. Hul foto’s en biografieë gaan op #JouYster se stem-webblad verskyn en word ook op sosiale media bemark.

Hou gerus ons sosialemediaplatforms dop om vir jou gunstelingkandidaat te stem!

Die stemproses begin op 6 Junie 2022.

Solidariteit-groete

Registreer / Register

Maak toe / Close