BEL ONS: 012 644 4300

Die gesogte #JouYster-toekenning is terug om vaardige ambagslui te vereer!

Ken jy ʼn uitnemende ambagsman of -vrou wie se hart warm klop vir hul beroep, iemand wat nuut en innoverend kan dink en skep? Hierdie nominasie betoon eer aan jou gunstelingambagspersoon se talent, ywer, passie en toewyding aan die ambagsberoep. Hulle is die ware ysters wat die ratte van die samelewing laat draai. Maak 2022 hulle jaar!

Hierdie vorm is tans gesluit vir voorleggings.

Registreer / Register

Maak toe / Close