Mag ek my salaris met my kollegas bespreek?
![]() |
Werknemers se dienskontrakte bevat dikwels ʼn klousule wat bepaal dat hulle diensvoorwaardes (insluitend hul vergoeding) nie met hul kollegas bespreek mag word nie. Is so ʼn klousule egter afdwingbaar? Artikel 78 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes Nr. 75 van 1997 bepaal die volgende: “ (1) Elke werknemer het die … Lees meer |
Die verskil tussen gesinsgeweld en teistering
![]() |
Sanette Viljoen Op ʼn daaglikse basis is daar mense wat ly onder die gevolge van emosionele en fisiese mishandeling, maar nie weet wat hul kan doen om dit te voorkom nie. Daar is twee opsies beskikbaar. Die slagoffer kan aansoek doen vir ʼn beskermingsbevel of vir ʼn bevel teen … Lees meer |
WVF en my bediende: Hoe werk dit?
![]() |
Sanette de Jager – Wat is WVF? WVF is die afkorting vir die Werkloosheidversekeringsfonds. Baie eienaars van ’n klein onderneming is onder die indruk dat die grootte van hul besigheid bepaal dat hulle nie WVF hoef te betaal nie. Die Wet vereis egter dat alle werkgewers WVF moet betaal. … Lees meer |
Seksuele teistering
![]() |
Seksuele teistering is onwelkome gedrag van ’n seksuele aard wat die regte van ’n werknemer skend en gelykheid in die werkplek verhinder, met inagname van al die volgende faktore: Of die teistering op die verbode gronde van geslag en/of seksuele oriëntasie plaasgevind het; Of die seksuele gedrag … Lees meer |
Die getal dae verlof waarop werknemers geregtig is
![]() |
Lize-Mari Labuschagne Ons kyk na wat die wetgewing sê oor verskillende kategorieë verlof en ook die toepaslike bepalings. Die verlof wat hier bespreek word, is die minimum vereistes wat volgens wet bepaal word. Hierdie wetgewing met betrekking tot verlof is gebaseer op die Wysigingswet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 … Lees meer |
Kraamverlof vir stilgeboorte?
![]() |
Deon de Jager Ek het onlangs met ʼn interessante vraag te doen gehad: “Ek het onlangs geboorte geskenk aan ʼn baba. Dit was ongelukkig ʼn stilgeboorte. Is ek op enige kraamverlof geregtig?” Hierdie vraag kan wel in die oë van baie mense met ʼn uitsonderlike situasie te make hê, … Lees meer |