BEL ONS: 012 644 4300
Baie dankie vir jou STEM!
Jy het vandag 'n kantoorpraktisyn se passie en toewyding vir haar beroep erken en vereer. Deur jou stem bemagtig jy haar om onmisbaar te wees in haar beroep.

Om te verseker dat jou gunsteling met dié gesogte titel wegstap, nooi gerus nog vriende om vir haar te stem!

Die top-10-finaliste word op 1 September 2022 aangekondig.

Solidariteit-groete

Registreer / Register

Maak toe / Close