BEL ONS: 012 644 4300

Nominasies vir die gesogte
Kantoorkampioen-kompetisie is oop!

ʼn Kantoorpraktisyn is die spil waar rondom alles in ʼn organisasie draai. Hulle is die helde wat sorg dat alles in die kantoor glad verloop en dat oplossings vir probleme gevind word nog voordat kollegas besef daar is ʼn probleem.

Vereer ʼn kantoorpraktisyn wat take sonder huiwering aanpak, koel en kalm onder druk bly en wat die vermoë het om op haar voete te dink.

Wie kan genomineer word?

Enige persoon met ʼn onblusbare passie vir haar beroep en wat in ʼn administratiewe hoedanigheid in ʼn maatskappy, organisasie, praktyk of skool werksaam is, insluitend kantoorbestuurders, ontvangsdames, persoonlike assistente, datavasleggers, ensovoorts.

Pryse op die spel.

Die nominasie fase is tans gesluit.

Registreer / Register

Maak toe / Close

Kantoorkampioen 2022
Pryse

Eerste prys:       

'n Takealot-geskenkbewys ter waarde van R5 000, ’n trofee en die titel: Kantoorkampioen 2022

Tweede prys:    

'n Takealot-geskenkbewys ter waarde van R3 000 en 'n trofee

Derde prys:       

'n Takealot-geskenkbewys ter waarde van R1 500 en 'n trofee